1 Korinthiërs 10:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Julle kan nie die beker van ons Meester drink en die beker van demone nie. Julle kan nie deel hê aan die tafel van ons Meester en aan die tafel van demone nie.

1 Korinthiërs 10

1 Korinthiërs 10:11-26