1 Korinthiërs 10:10-12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

10. Ons moet ook nie kla soos sommige van hulle gekla het en deur die vernietiger vernietig is nie.

11. Al hierdie dinge het gebeur as voorbeeld vir ons en is opgeskryf as ’n waarskuwing aan ons, want die einde van die wêreld het by ons aangekom.

12. Van nou af, elkeen wat dink dat hy staan, moet oppas dat hy nie val nie.

1 Korinthiërs 10