1 Korinthiërs 1:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit sê ek: dat daar sommige van julle is wat sê: “Ek is van Sha’ul.” Ander sê: “Ek is van Apollos.” Ander sê: “Ek is van Kefa.” Ander sê: “Ek is van Die Gesalfde Een.”

1 Korinthiërs 1

1 Korinthiërs 1:9-15