1 Konings 9:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hierdie huis sal ’n hoop rommel word; elkeen wat verbygaan sal verbaas wees, spot en vra: ‘Waarom het יהוה so gedoen aan hierdie land en aan hierdie huis?’

1 Konings 9

1 Konings 9:1-17