1 Konings 9:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar Shlomo het nie slawe gemaak van die seuns van Yisra’el nie, want hulle was krygsmanne, sy diensknegte, sy prinse, sy bevelvoerders, sy strydwabevelvoerders en sy perderuiters.

1 Konings 9

1 Konings 9:12-24