1 Konings 8:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Koning Shlomo en die hele vergadering van Yisra’el, wat by hom vergader was, was saam met hom voor die ark terwyl hulle soveel kleinvee en beeste geoffer het dat hulle nie getel of bereken kon word nie.

1 Konings 8

1 Konings 8:1-6