1 Konings 8:47 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
as hulle daaroor dink in die land waarheen hulle gevange geneem is en hulle erken en omdraai en U smeek in die land van die wat hulle gevange geneem het en sê: ‘Ons het gesondig en oortree, ons het boos opgetree,’