1 Konings 8:33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wanneer U volk Yisra’el verslaan word voor ’n vyand omdat hulle teen U gesondig het; as hulle weer na U toe draai en U Karakter en Outoriteit (Naam) erken en tot U bid en smeek in hierdie huis,

1 Konings 8

1 Konings 8:28-41