1 Konings 7:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het hy die Saal van Pilare gemaak; sy lengte was vyftig el en sy breedte dertig el, met ’n portaal daarvoor en pilare en ’n ingang voor hulle.

1 Konings 7

1 Konings 7:1-10