1 Konings 7:38 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het tien waskomme van koper gemaak; elke kom het veertig bat gehou (220 liter) en elke kom was vier el; een kom was op elke bak van die tien staanders.

1 Konings 7

1 Konings 7:33-43