1 Konings 7:33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die ontwerp van die wiele was soos die ontwerp van ’n strydwawiel. Hulle asse, vellings, speke en nawe was alles gietwerk.

1 Konings 7

1 Konings 7:30-42