1 Konings 7:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Elke staander het vier koper wiele met koper asse gehad en sy vier voete het versterkings gehad; onder teen die bak was die versterkings gegiet met kransies aan elke kant.

1 Konings 7

1 Konings 7:23-33