1 Konings 7:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het gestaan op twaalf beeste: drie kyk na die noorde, drie kyk na die weste, drie kyk na die suide en drie kyk na die ooste toe en die see was bo-op hulle en hulle agterkante was na binne gedraai.

1 Konings 7

1 Konings 7:21-30