1 Konings 7:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar was pilaarkoppe op die twee pilare, bo-aan en naby die geronde projeksie, langs die netwerk en die granate was twee honderd, in rye rondom beide pilaarkoppe.

1 Konings 7

1 Konings 7:17-30