1 Konings 6:3-5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

3. Die buiteportaal, aan die voorkant van die hoofdeel van die huis, was twintig el in sy lengte, ooreenstemmend met die breedte van die huis en tien el diep aan die voorkant van die huis.

4. Hy het ook vir die huis vensters gemaak met kunstige rame.

5. Teen die muur van die huis het hy verdiepings gebou reg rondom die mure van die huis, rondom die hoof vertrek en die binneste vertrek; so het hy sykamers reg rondom gemaak.

1 Konings 6