Daar was sederhout aan die huis se binnekant: graveerwerk in die vorm van kalbasse en oop blomme; alles was sederhout, geen klip was te sien nie.