1 Konings 4:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daardie bestuurders het elkeen in sy maand vir koning Shlomo voorsien en almal wat na koning Shlomo se tafel toe kom; hulle het niks laat kortkom nie.

1 Konings 4

1 Konings 4:20-29