1 Konings 4:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

tien vetgemaakte beeste, twintig veldbeeste, ’n honderd stuks kleinvee, behalwe die takbokke, gaselle, reebokke en vetgemaakte pluimvee,

1 Konings 4

1 Konings 4:15-25