1 Konings 4:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Y’hudah en Yisra’el was so talryk soos die sand wat aan die seestrand in oorvloed is; hulle het geëet en gedrink en hulle verheug.

1 Konings 4

1 Konings 4:10-30