1 Konings 3:27-28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

27. Toe sê die koning: “Gee die lewendige kind aan die eerste vrou en maak hom in geen geval dood nie. Sy is die moeder.”

28. Toe die hele Yisra’el hoor van die oordeel wat die koning uitgespreek het, was hulle bang vir die koning, want hulle het gesien dat die wysheid van God, om reg te laat geskied, in hom was.

1 Konings 3