1 Konings 22:51 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Agazyah, die seun van Ag’av, het koning geword oor Yisra’el in Shomron in die sewentiende jaar van Y’hoshafat, koning van Y’hudah en hy het twee jaar oor Yisra’el regeer.

1 Konings 22

1 Konings 22:42-53