1 Konings 22:43 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het in al die paaie van sy vader Asa geloop deur te doen wat reg was in die oë van יהוה en het nie daarvan af weggedraai nie. Nogtans het hy nie die hoë plekke verwyder nie; die mense het steeds op die hoë plekke geoffer en wierook gebrand.

1 Konings 22

1 Konings 22:38-46