1 Konings 22:38 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het die strydwa by die poel van Shomron gewas en die honde het sy bloed opgelek (die hoere het hulleself daar gewas), volgens die woord van יהוה wat Hy gepraat het.

1 Konings 22

1 Konings 22:31-42