Die koning van Yisra’el vra vir sy diensknegte: “Weet julle dat Ramot-Gil’ad aan ons behoort en dat ons steeds niks doen om dit uit die hand van die koning van Aram te vat nie?”