1 Konings 22:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê die koning vir hom: “Hoeveel maal moet ek jou laat sweer dat jy niks anders as die waarheid in die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה tot my moet praat nie?”

1 Konings 22

1 Konings 22:8-22