1 Konings 21:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ag’av sê vir Eliyahu: “Het jy my gekry, my vyand?” Hy antwoord: “Ek het u gekry omdat u uself verkoop het om te doen wat verkeerd is in die oë van יהוה!

1 Konings 21

1 Konings 21:16-29