1 Konings 21:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Ag’av hoor dat Navot dood is, het Ag’av opgestaan om af te gaan na die wingerd van Navot, die Yizre’eliet, om dit in besit te neem.

1 Konings 21

1 Konings 21:10-21