1 Konings 20:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar omtrent hierdie tyd môre sal ek my diensknegte na u toe stuur en hulle sal u huis en die huise van u diensknegte deursoek en hulle sal alles wat begeerlik is in u oë, in hulle hand sit en wegdra.’”

1 Konings 20

1 Konings 20:1-13