1 Konings 20:42 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy sê vir hom: “So sê יהוה: ‘Omdat jy die man wat Ek tot vernietiging bedoel het, uit jou hand laat gaan het, sal jou lewe in die plek van sy lewe wees en jou mense in die plek van sy mense.”

1 Konings 20

1 Konings 20:33-43