1 Konings 20:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ag’av sê: “Deur wie?” Hy antwoord: “So sê יהוה: ‘Deur die jongmanne van die heersers van die provinsies.’” Hy sê: “Wie moet die geveg begin?” Hy antwoord: “U.”

1 Konings 20

1 Konings 20:7-18