1 Konings 2:44 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning het ook vir Shim’i gesê: “Jy ken self al die boosheid wat jy erken in jou verstand, wat jy aan my vader Dawid gedoen het; daarom sal יהוה jou boosheid op jou eie kop laat terugkeer,

1 Konings 2

1 Konings 2:39-46