1 Konings 2:36-38 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

36. Die koning het vir Shim’i laat roep en vir hom gesê: “Bou vir jouself ’n huis in Yerushalayim en leef daar, moenie van daar af uitgaan na enige plek toe nie,

37. want op die dag dat jy uitgaan en oor die spruit Kidron gaan, moet jy verseker weet dat jy sekerlik sal sterf; jou bloed sal op jou eie kop wees.”

38. Shim’i sê toe vir die koning: “Die woord is goed. Soos my meester, die koning, gesê het, so sal u dienskneg doen.” Shim’i het baie dae in Yerushalayim gebly,

1 Konings 2