1 Konings 2:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Koning Shlomo antwoord en sê vir sy moeder: “Waarom vra u Avishag, die Shunamiet, vir Adoniyah? Vra ook die koningskap vir hom, want hy is my ouer broer. Vir hom, vir Evyatar, die priester en vir Yo’av, die seun van Tz’ruyah!”

1 Konings 2

1 Konings 2:15-30