1 Konings 2:16-18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

16. Nou rig ek een versoek tot u; moet my nie weier nie.” Sy antwoord hom: “Praat.”

17. Toe sê hy: “Praat asseblief met Shlomo, die koning, want hy sal u nie weier nie, dat hy Avishag, die Shunamiet, vir my as vrou moet gee.”

18. Bat-Sh’va het gesê: “Goed, ék sal met die koning namens jou praat.”

1 Konings 2