1 Konings 2:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Adoniyah, die seun van Haggit, het na Bat-Sh’va, die moeder van Shlomo, gekom en sy het gevra: “Kom jy in vrede?” Hy antwoord: “In vrede.”

1 Konings 2

1 Konings 2:4-21