1 Konings 19:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hyself het egter ’n dagreis ver die wildernis ingegaan en daar onder ’n jeneverbos gaan sit en gewens dat hy mag sterf en hy het gesê: “Dit is genoeg; יהוה, vat nou my lewe, want ek is nie beter as my vaders nie.”

1 Konings 19

1 Konings 19:1-7