1 Konings 19:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe stuur Izevel ’n boodskapper na Eliyahu en sê: “Mag die gode so met my doen en selfs meer, as ek nie jou lewe teen môre omtrent hierdie tyd maak soos die lewe van een van hulle, nie.”

1 Konings 19

1 Konings 19:1-5