1 Konings 19:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het toe daarvandaan weggegaan en Elisha, die seun van Shafat, gekry terwyl hy geploeg het met twaalf paar osse voor hom en hyself met die twaalfde paar. Eliyahu het na hom toe oorgegaan en sy mantel op hom gegooi.

1 Konings 19

1 Konings 19:11-21