1 Konings 19:15-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. יהוה sê vir hom: “Gaan terug op jou pad na die wildernis van Dammesek en wanneer jy aangekom het, moet jy Haza’el koning oor Aram salf;2 Kon 9:2

16. Yehu, die seun van Nimshi, moet jy salf as koning oor Yisra’el; Elisha, die seun van Shafat, vanaf Avel-M’golah, moet jy salf as profeet in jou plek.

17. Dit sal gebeur: die een wat van die swaard van Haza’el ontsnap, sal Yehu doodmaak en die een wat van die swaard van Yehu ontsnap, sal Elisha doodmaak.

1 Konings 19