1 Konings 18:6-9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

6. Hulle het die land tussen hulle verdeel om deur dit te trek; Ag’av het alleen in een rigting gegaan en `Ovadyah ’n ander pad op sy eie.

7. Terwyl `Ovadyah op pad was, let op, ontmoet Eliyahu hom en hy het hom herken en op sy gesig neergeval en gevra: “Is dit u, Eliyahu, my meester?”

8. Hy sê vir hom: “Dit is ek; gaan sê vir jou meester: ‘Let op, Eliyahu is hier.’”

9. Hy sê: “Watter sonde het ek gesondig dat u u dienaar oorgee in die hand van Ag’av om my dood te maak?

1 Konings 18