1 Konings 18:40 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Eliyahu vir hulle: “Gryp die profete van Ba’al; moenie dat een van hulle ontsnap nie.” Hulle het hul gegryp en Eliyahu het hulle afgebring na die spruit Kishon en hulle daar doodgeslaan.

1 Konings 18

1 Konings 18:36-42