1 Konings 18:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want toe Izevel die profete van יהוה vernietig het, het `Ovadyah ’n honderd profete gevat en hulle in groepe van vyftig in ’n grot weggesteek en hulle van brood en water voorsien.

1 Konings 18

1 Konings 18:1-8