1 Konings 18:36 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Op die tyd dat die aandoffer geoffer word, het die profeet Eliyahu nadergekom en gesê: “יהוה, God van Avraham, Yitz’gak en Yisra’el, laat dit vandag bekend wees dat U God in Yisra’el is en dat ek U dienskneg is en dat ek al hierdie dinge volgens U woord gedoen het.

1 Konings 18

1 Konings 18:27-42