1 Konings 18:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Eliyahu vir al die mense: “Kom nader aan my.” Al die mense het nadergekom na hom toe en hy het die altaar van יהוה herstel wat afgebreek is.

1 Konings 18

1 Konings 18:20-34