1 Konings 18:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Eliyahu het nadergekom na al die mense en gesê: “Hoe lank sal julle aarsel tussen twee opinies? As יהוה God is, volg Hom, maar as Ba’al is, volg hom!” Die mense het hom egter nie ’n woord geantwoord nie.

1 Konings 18

1 Konings 18:15-29