1 Konings 18:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Is dit nie aan my meester vertel wat ek gedoen het toe Izevel die profete van יהוה doodgemaak het nie; dat ek ’n honderd van die profete van יהוה, in groepe van vyftig, in ’n grot weggesteek en hulle van brood en water voorsien het nie?

1 Konings 18

1 Konings 18:11-18