1 Konings 16:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het die berg Shomron van Shemer gekoop vir twee talente silwer en op die berg gebou en die stad wat hy gebou het, Shomron genoem volgens die naam van Shemer, die eienaar van die berg.

1 Konings 16

1 Konings 16:23-32