1 Konings 16:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

as gevolg van sy sondes wat hy gesondig het deur te doen wat boos was in die oë van יהוה, deur te loop op die pad van Yarov’am en in sy sonde wat hy gedoen het om Yisra’el te laat sondig.

1 Konings 16

1 Konings 16:13-22