33. In die derde jaar van Asa, koning van Y’hudah, het Ba’sha, die seun van Agiyah, koning geword oor die hele Yisra’el in Tirtzah, vier en twintig jaar lank.
34. Hy het boos gedoen in die oë van יהוה en geloop in die pad van Yarov’am en in sy sonde waarmee hy Yisra’el laat sondig het.