1 Konings 15:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het gebeur dat, sodra hy koning geword het, hy die hele huis van Yarov’am doodgemaak het. Hy het vir Yarov’am geen persoon laat oorbly nie totdat hy almal vernietig het, volgens die woord van יהוה wat Hy gepraat het deur sy dienskneg Agiyah, van Shiloh,

1 Konings 15

1 Konings 15:19-33